Interne ondersoek ná babadogtertjie se dood

Geen medisyne by Berseba-kliniek
Die tragedie kom te midde van voortgesette klagtes van verwaarlosing en ondoeltreffendheid by die staatshospitaal op Keetmanshoop.
Aurelia Afrikaner
’n Jong ma se lewe het Maandagmiddag in duie gestort toe haar twee maande oue babadogtertjie in haar arms gesterf het en sy tot ná 22:00 met haar baba se lykie moes sit.Die 23-j
...

Kommentaar

Republikein 2025-07-25

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer