Inentingskaart gee toegang

Oningeëntes moet negatiewe toetsuitslag toon
Inentingsertifikate en negatiewe PCR-toetsuitslae is die vereistes vir toegang tot die meeste SADC-lande.
Henriette Lamprecht
Verskeie lande in die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SADC) het hul vereistes vir toegang tot onderskeie lande in pas met Covid-19-regulasies verslap.Besoekers aan Namib
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer