Inenting nie enigste vereiste vir toeriste
Negatiewe Covid-19-toetsuitslag geld (weer)
President Hage Geingob het Vrydag aangekondig buitelandse reisigers moet vir toelating tot die land 'n Covid-19-inentingsertifikaat by grensposte toon.
Henriette Lamprecht - ’n Negatiewe PCR-toetsuitslag vir Covid-19 is die naweek ná ingryping en gesprekke tussen onder meer die ministers van gesondheid en maatskaplike dienste e
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Laetitia Roos
Wat ‘n sotlike en ondeurdagte aankondiging was dit nie van ons geagte president en gesondheidsminister nie !!!!!’
Laetitia Roos
Republikein, ek kan nie die volledige artikel oopmaak nie !! Ongeag van hoeveel keer ek àf en àànmeld !!!!!