Hupstoot vir gesondheidsorg in Suide
CT-skandering, noodeenheid
Die distrikshospitaal op Keetmanshoop ondersteun meer as 216 000 mense met intensiewe sorg, spesialisdienste, ’n moderne noodgevalle-eenheid en nou ook gevorderde diagnostiese dienste.
Gesondheidsorg in die suide van die land het ’n reusehupstoot gekry met ’n nuwe CT-skanderingsmasjien en noodeenheid wat by die distrikshospitaal op Keetmanshoop in gebruik gen
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie