HPSI maak impak op leerlinge se gedrag

Primêre Skool Gobabis ontvang platinumstatus
Die skool se sukses lig die transformerende krag van die skoolprogram uit.
Yolanda Nel
Ondanks talle uitdagings het die Primêre Skool Gobabis toegewyd gebly om die gesogte status van ’n Platinum Gesondheidsbevorderende Skool (HPSI) te bereik.Die skoolhoof, Regina
...

Kommentaar

Republikein 2026-05-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer