Hongerte bly Ohangwena teister
Meer as 48 000 huishoudings benodig voedselhulp
Meer as 300 pasiënte is geregistreer vir 'n spesiale program om wanvoeding in die streek te bestuur.
Dringende maatreëls is ingestel in reaksie op toenemende voorvalle van wanvoeding en sterftes weens hongerte in die Ohangwenastreek.Dié streek se goewerneur, Sebastian Ndeitunga,
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie