Hoër premies nodig vir volhoubaarheid van bedryf
Reserwes onder vereiste 25%
Gegewe die huidige hoë lewenskoste en druk op besteebare huishoudelike inkomste is verhogings in premies van tot 15% onvolhoubaar, sê Namaf.
Henriette Lamprecht – Om normaliteit na die finansiële stand en volhoubaarheid van mediese fondse in Namibië te bring – wie se reserwes tans op 23,8% teenoor die verpligte 25
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie