Heidi en Harley op ’n motorfiets deur Afrika

’n Tweede kans ná lewerkanker
Meer as 20 jaar gelede tydens haar swangerskap met haar eerste kind, word galstene by haar ontdek en drie dae ná haar seun se geboorte word besluit om haar galblaas te verwyder.
Henriette Lamprecht
Die chirurg se kamera beweeg, per ongeluk, agter Heidi van der Merwe se lewer, waar hy kankerselle ontdek en sy gevolglik met primêre lewerkanker gediagnoseer word. Die prognose t
...

Kommentaar

Republikein 2026-04-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer