Ginekoloog staaf mediese nalatigheid
Gesondheidsministerie vir N$3,85 miljoen gedagvaar
Die ma van drie, Amalia Festus, het gesê mediese personeel by die Windhoek Sentrale Hospitaal het haar baarmoeder in Desember 2017 verwyder ná 'n infeksie nadat sy 'n noodkeisersnee gehad het.
Spesialis-verloskundige en ginekoloog dr. John Keiseb het in hofstukke beweerde tekortkominge in die mediese behandeling van Amalia Festus (26) by die Windhoek Sentrale Hospitaal o
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie