Gestremde 'nie hospitaal se verantwoordelikheid'
Doeke, spesiale melk nie in voorraad
'n Man wat met ernstige breinbeserings ná 'n aanranding gelaat is, het die naweek vir etlike ure in sy bloederige braaksel in die ongevalle-afdeling van die Katutura-staatshospitaal gelê.
“Jou kind is gestremd en nie die hospitaal se verantwoordelikheid nie, jy moet hom versorg. Daar is nie plek vir hom nie.”Dit was die naweekpersoneel by die ongevalle-afdeling
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie