Gesondheid onder druk in Swakopmund
Geen lig vir reusedruk op Tamariskia-kliniek
Dit kan twee tot drie maande duur om 'n kontrakteur aan te stel om met die opknappingswerk aan die Mondesa-kliniek te begin.
Die sluiting van Swakopmund se Mondesa-kliniek vroeër vanjaar ná ’n verwoestende brand het aansienlike druk op die dorp se kliniek in Tamariskia geplaas, wat sukkel om oorbevol
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie