Genesende hande
Siggestremde vroue bied masseerterapie
NOMAD Wellness Homestead se terapeute ondergaan streng opleiding in anatomie en fisiologie om waardevolle genesing aan kankerpasiënte te bied.
Elke jaar word miljoene mense gekonfronteer met die bitter werklikheid van ’n kankerdiagnose. Die Wêreldgesondheidsorganisasie (WHO) het in 2022 byna 20 miljoen nuwe gevalle wê
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie