Geen werk vir graduandi in openbare gesondheid

Gebrek aan toegewyde poste
Die gesondheidsminister het gesê alle vakatures moet geadverteer word om deursigtigheid en billikheid vir alle aansoekers te verseker wat vir die poste kwalifiseer.
Tuyeimo Haufiku
Werklose gegradueerdes wat in openbare gesondheid en die bestuur van gesondheidsinligtingstelsels gespesialiseer het, staar voortgesette onsekerheid oor werksgeleenthede in die ope
...

Kommentaar

Republikein 2026-10-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer