Geen riool in hospitaal, sê ministerie
Dorpsraad se pomp gebruik
'n PDM-lid sê dit is nie reg dat die hospitaal wat deur die Finse regering geskenk is, uitmekaar val sonder ordentlike instandhouding weens verwaarlosing deur die huidige regering nie.
Henriette Lamprecht – Geen dokters moes nog operasies in die lig van hul selfone uitvoer omdat ’n kragopwekker tydens ’n kragonderbreking by die Engela-hospitaal nie gewerk h
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie