Geen fondse vir psigiatriese sentrum op Rundu
Meer as 2 000 het hulp nodig
Verdagtes wat na Windhoek vir psigiatriese waarneming verwys word, wag soms tot agt maande vir evaluerings weens beperkte kapasiteit.
’n Voorgestelde psigiatriese sentrum met 300 beddens op Rundu is steeds op ys weens ’n gebrek aan befondsing, al het byna 2 000 mense in Kavango-Oos opname vir geestesgesondhei
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie