Geen dokter vir meer as 20 000 inwoners
Drie verpleegsters, geen permanente ambulans
Arm inwoners van Groot Aub moet dikwels noodgedwonge in Windhoek om hulp vir chroniese medikasie gaan aanklop.
Geen permanente dokter of ambulans en net drie verpleegsters wat byna 20 000 mense moet bedien. Dít is slegs Groot Aub se inwoners en sluit inwoners van nabygeleë nedersettings s
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie