Geen behandeling, geen antwoorde

Babameisie se voetjie moontlik geamputeer
Maande nadat ’n babameisie se drup vir binneaarse voeding in ’n distrikshospitaal tot edema in haar voetjie gelei het, gaan dit moontlik geamputeer moet word omdat dit nooit behandel is nie.
Henriette Lamprecht
’n Vyf maande oue babameisie se een voetjie gaan moontlik noodgedwonge geamputeer moet word.Dit nadat ’n binneaarse drup, wat vog in haar voetweefsel laat vloei het, edema vero
...

Kommentaar

Republikein 2026-09-09

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer