'Geen asbes in marmerstof gevind’

Karibib verwys na onafhanklike toetse
Dit is uitgevoer deur National Environmental Health Consultants, ’n plaaslike instelling wat in asbesinspeksie en -monitering spesialiseer.
Adam Hartman
Die Karibib-dorpsraad sê onafhanklike laboratoriumtoetse het geen asbesvesels in die marmerstof wat in die dorp versprei is, gevind nie,Dit volg ná openbare kommer wat in ’n on
...

Kommentaar

Republikein 2026-03-26

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer