Fondsbydraes styg, voordele daal

Kostelas verskuif na lede
Die standaardtarief vir 'n mediese noodoproep wat vervoer en konsultasie insluit, is minder as 'n loodgieter se uitroepfooi, nog voordat enige diens gelewer is.
Henriette Lamprecht
In die eerste kwartaal van 2025 alleen het mediese fondse ’n gesamentlike surplus van N$229,7 miljoen gerapporteer, dit terwyl pasiënte hoër uit-die-sak-bybetalings dra en dokt
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer