Finansiering vir gesondheid onder die loep

Toekenning van fondse bevraagteken
Besonderhede word in die parlement geëis oor ’n lening van die Ontwikkelingsbank van Namibië (DBN) vir infrastruktuur vir openbare gesondheid.
Tuyeimo Haufiku
’n Parlementslid van die Independent Patriots for Change (IPC), Michael Mulunga, het besonderhede oor ’n finansieringsfasiliteit van N$1 miljard van die Ontwikkelingsbank van N
...

Kommentaar

Republikein 2026-09-25

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer