Familie vra oor sekuriteit

Man ontsnap herhaaldelik uit geriewe
’n Familie se desperate soektog na ’n geestesongestelde familielid het ernstige vrae oor sekuriteit by inrigtings laat ontstaan.
Elizabeth Kheibes
Die familie van die 29-jarige Giano Seibeb wat verlede naweek naak binne Staatshuis in Windhoek aangetref is, het ernstige bekommernisse oor die sekuriteit by die Windhoek Sentrale
...

Kommentaar

Republikein 2026-08-11

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer