Ek was nie ’n middelman, sê Haufiku

Glo net ’n konsultant vir Chinese farmaseutiese maatskappy
Die voormalige gesondheidsminister sê daar is 'n groot verskil tussen konsultasiewerk en diegene wat aktetasse dra, hulself in tenders of transaksies insluit en groot persoonlike monetêre voordele uit opgeblase tenders maak, sonder enige waardeskepping of werklike waardetoevoegings.
Nikanor Nangolo
Die voormalige minister van gesondheid en maatskaplike dienste, dr. Bernard Haufiku, het sy konsultasierol in 2024 by ’n Chinese farmaseutiese maatskappy verdedig.Hy het daarop a
...

Kommentaar

Republikein 2025-11-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer