'Die groot Psemas-dobbelspel'

Gaan oor lewens, nie geld
Rolspelers in die private sektor sê almal, staatsamptenare ingesluit, verdien ’n gesondheidstelsel wat werk.
Henriette Lamprecht
“As die regering my na die Windhoek Sentrale Hospitaal dwing, wie gaan my sien? Ek het verlede jaar agt maande vir ’n afspraak met ’n spesialis gewag vir my ma wat ’n staat
...

Kommentaar

Republikein 2026-03-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer