Dialisepasiënte ervaar uitdagings
Geen sentrum op Tsumeb
Die toename in nierverwante siektes het die regering genoodsaak om addisionele openbare dialisesentrums te bou, aangesien pasiënte sukkel om by bestaande geriewe uit te kom.
“Ons moet geld bymekaarskraap vir brandstof en in ’n groep van Tsumeb na die naaste dialisesentrum op Otjiwarongo, wat sowat 170 kilometer ver is, reis. Ons doen dit drie keer
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie