Dialise-eenheid vir Walvisbaai-staatshospitaal

Desentralisering van pasiëntsorg
Dit is toegerus met ses dialisemasjiene, insluitend een wat uitsluitlik bedoel is vir die behandeling van pasiënte wat isolasie benodig.
Leandrea Mouers
Pasiënte in die Erongostreek wat dialisebehandeling benodig, sal nie meer lang afstande hoef te reis vir sorg nie, ná die amptelike inwyding Vrydag van ’n nuwe dialise-eenheid
...

Kommentaar

Republikein 2026-07-29

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer