Covid-19: Geen pandemie-verdrag onderteken
Internasionale gesondheidsregulasies die enigste instrument
Die Wêreldgesondheidsorganisasie het nie planne om 'n verdrag te implementeer wat lidlande van hul soewereiniteit ontneem nie.
Geen verteenwoordiger van die Namibiese regering het enige “pandemie-verdrag” onderteken of bekragtig nie, aangesien dit nog nie bestaan nie. Die uitvoerende direkteur in die m
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie