Bouwerk begin aan die Windhoek-distrikshospitaal
Regering bewillig N$42 miljoen
Ondanks die feit dat dit Namibië se mees bevolkte streek is met byna 'n halfmiljoen inwoners, moes die Khomasstreek lank sonder 'n distrikshospitaal oor die weg kom.
Die konstruksie van die langverwagte Windhoek-distrikshospitaal gaan meer as N$42 miljoen beloop, met fase 1 van die projek wat Maandag amptelik in die Moses //Garoeb-kiesafdeling
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie