Bou van hospitaal begin hopelik in 2027

Reeds N$12,6 miljoen bestee
In 2016 het die beraamde koste vir die konstruksie van die hospitaal op byna ’n miljard Namibiese dollar gestaan.
Phillipus Josef
Die konstruksie van Otjiwarongo se lank beplande verwysingshospitaal met 250 beddens sal na verwagting vroeg in 2027 begin. Dis die 13de jaar wat dié belofte gemaak word sede
...

Kommentaar

Republikein 2026-09-09

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer