Bietjie pienk, baie hoop!
Borskanker is die mees algemene kanker onder vroue in Namibië met meer as 500 vroue wat jaarliks met die siekte gediagnoseer word. Sowat 400 vroue het in 2024 in die land hul lewens aan borskanker verloor. By Republikein en Network Media Hub (NMH), soos in die res van die land, is dit ’n pienk Oktober in solidariteit met elke vrou (en man) wat op welke manier ook al deur die siekte geraak word. In verlies en in hoop is ons saam! Foto Iréne-Mari van der Walt


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie