Besnydenis kan MIV verhoed

Risiko van oordrag met 60% verminder
Dit is nie meer net 'n tradisionele praktyk nie, maar ook 'n noodsaaklike nasionale voorkomingstrategie.
Norich Uararakana Kaurika (44) voer besnydenisse in sy gemeenskap in Okakarara in die Otjozondjupastreek uit. Volgens Norich se Ovaherero-tradisie moet elke jong man nie net as dee ...

Kommentaar

Republikein 2022-08-10

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer