Berrie reis solo na Okavango-delta
Leef self met demensie
Ter bewusmaking en viering van Wêreld Alzheimers-maand pak 'n demensielyer vandeesweek 'n soloreis na die Okavango-delta aan.
Henriette LamprechtHy wil die feit vier dat mense wat met demensie saamleef, steeds ’n vol lewe kan lei, werk kan verrig en steeds ’n emmerskoplys kan hê wat hulle kan afmerk.
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie