Begroting briek gesondheidspersoneel
Reeds N$241 m. van N$259 m. bestee
Teen die einde van September vanjaar is ongeveer 1 770 gesondheidspersoneellede, insluitend 1 320 verpleegkundiges, by die openbare gesondheidsorgstelsel gevoeg.
Nuusredaksie – Die werwing van nuwe personeel vir die ministerie van gesondheid en maatskaplike dienste is weens streng begrotingsbeperkings opgeskort tot die volgende boekjaa
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie