Baanbreker-tegnologie help mense met skoliose

Veral meisies ly aan toestand
Danksy 'n ortopediese praktyk in Windhoek kan driedimensionele rugstutte vir die behandeling van skoliose tans in Namibië bekom word.
Irene Van Der Walt
’n Ortopediese praktyk in Windhoek is die eerste en tans ook die enigste een landswyd wat van driedimensioneel gedrukte stutte gebruik maak om pasiënte met skoliose se ruggrate ...

Kommentaar

Republikein 2022-10-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer