Angs en depressie neem toe met 25%
Armstes, mees benadeeldes dra grootste risiko
Selfs voor die Covid-19-pandemie het net 'n klein gedeelte van mense in nood toegang tot doeltreffende, bekostigbare en gehaltesorg vir geestesongesteldhede gehad.
In 2019 het byna ’n miljard mense, insluitend 14% van die wêreld se tieners, met ’n geestesafwyking saamgeleef. Selfdood was verantwoordelik vir meer as een uit 100 sterftes,
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie