BREAKING NEWS_04062021
BREAKING NEWS_04062021

Agtien nuwe gevalle, herstelkoers van 97,3%

Henriette Lamprecht
Gister is 18 nuwe gevalle aangemeld, 'n positiwiteitskoers van 1,5%. Dit sluit sewe leerlinge en een student in. Die aktiewe gevalle staan op 200 waarvan 16 in die hospitaal en drie in die ICU is. Tot op hede het 449 018 mense 'n eerste dosis entstof ontvang, terwyl 381 907 ten volle ingeënt is. Die totale sterftes bly op 4 014.

Kommentaar

Republikein 2026-07-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer