‘Administrateurs beheer mediese fondse’'
Registrateur het wetlike magte om situasie te verander
Dit is volgens 'n regsfirma 'n 'ope geheim' in die mediesefondsbedryf dat administrateurs etlike miljoene in die vorm van dividende aan ander persone betaal.
Henriette Lamprecht – Mediese fondse het in die 2022- finansiële jaar meer as N$411 miljoen in betalings aan administrateurs gemaak. Die bedrag sluit nie in wat die staat se med
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie