Voortrekker-grafte bly dalk in slag vir ontwikkeling

Yandi Du Plessis
Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) is tans besig met ’n versoekskrif teen die moontlike verwydering van Voortrekker- en ander erfenisgrafte in Pietermaritzburg
...

Kommentaar

Republikein 2026-03-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer