Alte Feste-projek vorder goed

Historiese baken kry nuwe baadjie
Die opknapping van die Alte Feste het ’n belangrike mylpaal bereik met die voltooiing van Fase 1. Die projek beweeg nou na die volgende fase waar die gebou in ’n dinamiese kulturele en geskiedkundige ruimte vir toekomstige geslagte omskep word.
No Byline
Die restourasie van een van Windhoek se mees ikoniese bakens, die Alte Feste, het ’n groot stap vorentoe geneem met die suksesvolle voltooiing van die eerste fase in Desember 202
...

Kommentaar

Republikein 2026-08-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer