Werkloses maak dorp skoon vir kos
‘Ons wil werk, ons maak nie grappies’
'n Groep werklose vrywilligers op Grootfontein sê hulle "kan nie langer so lê nie" en het begin om die dorp skoon te maak – in ruil vir kos.
“Ons het begin om ons dorp skoon te maak sodat hy oulik lyk. As iemand die dorp inry, moet hy smile en hy moet op ’n skoon plek wees.”So gesels mnr. Paulus Shipikita, die “
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie