Waterprobleme knel Groot Aub stééds
Wêreldwaterdag is onlangs gevier
Die regering is op soek na oplossings vir Groot Aub, waar die vraag na water groter is as wat uit boorgate voorsien kan word, terwyl boerderybedrywighede die beskikbare water besoedel.
Die waterkwessies in Groot Aub is tweeledig: Eerstens oorskry die vraag na water verskaffing uit boorgate tot so ’n mate dat daar nie genoeg water beskikbaar is nie, terwyl dit o
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie