Wanvoeding eis tol in Ohangwena
18 sterftes vanjaar aangemeld
Ndeitunga sê sy kantoor werk nou saam met die gesondheidsdirektoraat om wanvoeding in die streek te takel.
Wanvoeding is die grootste gesondheidskrisis wat Ohangwena in die gesig staar, met die streek wat 'n totaal van 94 sterftes sedert 2022 aangeteken het.Uit hierdie getal is 18
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie