Foto verskaf
Foto verskaf

Vrolike Voortrekkers

Francoise Steynberg

Die Voortrekkers van Namibië het die afgelope langnaweek hul gebiedskamp by Ondudu Safari Lodge naby Omaruru gehou en meer oor omgewingsbewaring geleer. Ná ’n warm dag van uitstappies in die natuur, het hulle uiteindelik lafenis by die kamp gevind. Foto verskaf

Kommentaar

Republikein 2026-05-27

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer