Vier trotseer Engelse Kanaal

'n Uitdaging om geld in te samel vir kinders met spesiale behoeftes het vier vriende aangemoedig om vir liefdadigheid te swem.
Yolanda Nel
’n Klein gebaar en ’n groot hart is soms al wat nodig is om ’n daadwerklike verskil in iemand se lewe te maak; en as jy moontlik ’n kind se lewe kan red, wie sal dan terugd
...

Kommentaar

Republikein 2025-11-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer