No Image Caption

Veiligswagte nog nie betaal nie

Enzo Amuele
Werknemers van Nord Security op Ondangwa sê hulle het nog nie hul salarisse ontvang nie. Sommige van die veiligheidsbeamptes is sedert November verlede jaar nog nie betaal nie. Willem Liebenberg, eienaar van die maatskappy, het 'n beroep op werknemers gedoen om geduldig te wees en sê die kwessie sal spoedig opgelos sal wees.

Kommentaar

Republikein 2025-05-13

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer