• Tuisblad
  • Gemeenskap
  • Van voorslagvroue tot bejaarde 'rockers' in vandag se aanlyn uitgawe van Republikein
vn
vn

Van voorslagvroue tot bejaarde 'rockers' in vandag se aanlyn uitgawe van Republikein

Henriette Lamprecht
Spreuke beskryf 'n deugsame vrou se waarde as ver bo korale, met die Namibië Vrouevereniging wat ‘n boereworsdoyenne en een met ‘n hart vir boere as hul voorslagvroue vir 2025 kies. Die groep is gestig nog voor die mens voet op die maan gesit het, maar meer as ses dekades later ‘rock’ The Staccatos en hul treffers soos Cry to Me steeds in vol sale.

#republikeinnaweek #republikein #staccatos

https://heyzine.com/flip-book/bb8ecc35c9.html

Kommentaar

Republikein 2025-09-21

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer