• Tuisblad
  • Gemeenskap
  • Van die wonder van die druif tot 'n klavier op Tafelberg - jou aanlyn weergawe van Republikein
savant1
savant1

Van die wonder van die druif tot 'n klavier op Tafelberg - jou aanlyn weergawe van Republikein

Henriette Lamprecht
Hy wou Frans leer, want Frans is die klassieke taal van die wêreld se baanbreker-wynbouers. En hy is immers ‘n keldermeester. Hy was die eerste pianis ooit wat op Tafelberg opgetree het en het roem verwerf as die jongste pianis in Afrika wat in 2010 as ‘n Steinway-kunstenaar aangewys is. In Februarie maak hy sy buiging in Windhoek.

#republikeinnaweek #republikein

https://heyzine.com/flip-book/c2d5cc6ad4.html

Kommentaar

Republikein 2025-12-14

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer