VALS NUUS!
Republikein is bewus van bedrieglike plasings wat aanlyn via ons Facebook-blad sirkuleer, wat die naam en foto van bekende persoonlikhede valslik gebruik, soos Sven Thieme, Ras Sheehama, Leonie Dunn, Gwen Lister, Denver Kisting en John Grobler. Republikein distansieer homself van hierdie vals inhoud en maan lesers om nie op skakels te klik na strooiposwebwerwe nie. Dit kan jou persoonlike inligting en toestelle in gevaar stel.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie