Tsumeb-uitsettings ‘n ‘ernstige uitdaging’
Net 47 erwe vir 3 000 mense
Ten spyte van jarelange onderhandelinge tussen die eienaar van Tsumeb se Endombo-enkelkwartiere en ander partye vóór die uitsetting, het alternatiewe misluk en is talle inwoners nou haweloos.
Die uitvoerende hoof van Tsumeb se munisipaliteit, me. Victoria Kapenda, sê die onlangse uitsetting van inwoners van die dorp se Endombo-enkelkwartiere skep tans “ernstige uitda
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie