Toerisme verloor ’n baanbreker
Toergids en stigter van NATH
Helmut zur Strassen se dors na kennis het geen perke geken nie en deur sy oop geaardheid en hartlike interaksie met mense, het hy groot dele van die land en sy mense leer ken.
Helmut zur Strassen, wat diep spore veral in die toerismebedryf en opleiding van toergidse in die land getrap het, is verlede Maandag op die ouderdom van 93 oorlede.Helmut is op 17
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie