Talle onwettige strukture op Ongwediva ontdek

Sommige verwyder
Die dorpsraad is tans besig met gesprekke om moontlik die gebied waar die huise opgerig is, te formaliseer.
Tuyeimo Haidula
Die Ongwediva-dorpsraad moes onlangs vyf van 74 onwettig opgerigte strukture by Mandume informele nedersetting sloop wat tydens ’n roetine-inspeksie ontdek is. Niemand het in die
...

Kommentaar

Republikein 2026-05-06

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer